© Vaal Stereo 2021 - 2024 **Last updated 2024-02-22 - 21:00** Designed and hosted by Prime Marketing ®

Die span / The team

Vaal Stereo se span omroepers is van regoor Suid Afrika en uitgekies spesifiek vir hul dinamiese radio persoonlikhede. Vaal Stereo's team of presenters are from all over South Africa and selected specifically for their dynamic radio personalities

Riaan Swanepoel

Riaan is die omroeper wat die langste by Radio Suid Afrika was, hy en sy vroutjie is woonagtig te Kuilsrivier, waar hy in die beroepsveiligheid werksaam is. Sy ander passie is die jagveld en hy is ook baie lief vir vlieg. Riaan se vriendelike, rustige stem op die lug kan elke week gehoor word. Tel: +27 82 867 2044 - riaan@vaalstereo.co.za

Danie Janse van Rensburg

Danie is gebore en getoë, en steeds woonagtig in die Vaaldriehoek. Hy is die eienaar van ‘n menslike hulpbronne- maatskappy en sy gesin is alles in sy lewe. Met sy “Leef en laat leef” geaardheid hou hy sy luisteraars weekliks geboei op die lug. Tel: +27 83 441 1252 danie@vaalstereo.co.za

Martin James

Martin James, ons eie “Martin Lane” speel graag klavier by onder andere, restaurante. Hy het by verskeie staatsdepartemente gewerk en was ook betrokke by die SAP mannekoor in Pretoria. Martin is die trotse pa van 3 kinders en ‘n string kleinkinders, hy woon tans in Wolseley waar hy nou ook as omroeper by ons te hore is. Tel: +27 83 309 7832 martin@vaalstereo.co.za

Annie Kruger

Annie is ‘n passievolle omroeper. Sy is geskei en woon saam met haar tiener seun en moeder. Annie is nie net lief vir country musiek nie maar is ook ‘n stoere ysterperd liefhebber! Tel: +27 76 754 1310 annie@vaalstereo.co.za

Alida de Bruyn

Tel: +27 81 576 8659 alida@vaalstereo.co.za

Andre

Andre is ‘n kranige sportverslaggewer met sy voete nie net in die sport arena nie maar ook op landbou vlak! Tel: +27 71 112 7244 andre@vaalstereo.co.za
Kontak Andre
Broadcasting around the globe * Ons saai uit, wêreldwyd!
Tel: +27 87 238 2200 - info@vaalstereo.co.za

Danie Janse van

Rensburg

© Vaal Stereo 2021-2024 **Last updated 2024-02-22 21:00** Designed and hosted by Prime Marketing ®