© Vaal Stereo 2021 - 2024 **Last updated 2024-04-18 - 21:00** Designed and hosted by Prime Marketing ®
Listen to Vaal Stereo hereListen of myTuner Radio!
Listen on Online Radio Box!
Current DJ
    Broadcasting around the globe * Ons saai uit, wêreldwyd!
    Tel: +27 87 238 2200 - info@vaalstereo.co.za
    Versoeke / Requests: Tik die naam van die lied in wat jy wil hoor. Type the name of the song you would like to request.
    Direkteure / Directors: JJ Coetzee, C Coetzee, M Kent  Reg. No: 2022/257754/07 ‘n Divisie van / A division of AAMSA Productions (PTY) Ltd
    © Vaal Stereo 2021-2024 **Last updated 2024-04-18 21:00** Designed and hosted by Prime Marketing ®
    Listen to Vaal Stereo hereListen of myTuner Radio!
    Listen on Online Radio Box!

    Wie is ons / Who are we …

    Vaal Stereo se bestuur kom oorspronklik van Radio Suid Afrika af. Jacques Coetzee, die stigter van Vaal Stereo, het verhuis na Deneysville, op die Vaaldam, en as gevolg van aanvraag besluit om Vaal Stereo te stig vir die omliggende gemeenskap. Die voordeel aan Internet radio is dat enige persoon, enige plek in die wêreld kan luister na ons! Dit maak dat gereelde besoekers aan Deneysville, Vaal Marina of selfs Oranjeville ter enige tyd kan inluister en presies weet wat huidiglik, of in die komende weke aangebied gaan word in die omgewing. Die Vaaldam is ‘n groot aantrekkingskrag vir baie besoekers. Die aanvraag was baie groot en dit het die bestuurspan genoodsaak om die stasie se hoof ateljee terug te skuif na Vanderbijlpark. Die diens en betrokkenheid by Deneysville en omgewing het egter steeds dieselfde gebly in die proses! Vaal Stereo's management is originally from Radio South Africa. Jacques Coetzee, the founder of Vaal Stereo, moved to Deneysville, on the Vaal Dam, and due to demand decided to establish Vaal Stereo for the surrounding community. The advantage of Internet radio is that any person, anywhere in the world can listen to us! This means that regular visitors to Deneysville, Vaal Marina or even Oranjeville can listen in at any time and know exactly what is currently, or in the coming weeks, going to be offered in the area. The Vaal Dam is a great attraction for many visitors. The demand was very high and this forced the management team to move the station's main studio back to Vanderbijlpark. However, the service and involvement with Deneysville and vicinity remained the same in the process!
    Current DJ
    Broadcasting around the globe * Ons saai uit, wêreldwyd!
    Tel: +27 87 238 2200 - info@vaalstereo.co.za
      Versoeke / Requests: Tik die naam van die lied in wat jy wil hoor. Type the name of the song you would like to request.