© Vaal Stereo 2021 - 2022 **Last updated 2022-05-12 - 18:00**
Designed and hosted by Prime Marketing ®
Die span / The team
Vaal Stereo se span omroepers is van regoor Suid Afrika en uitgekies spesifiek vir hul dinamiese radio persoonlikhede.
Vaal Stereo's team of presenters are from all over South Africa and selected specifically for their dynamic radio
personalities
Riaan Swanepoel
Riaan is die omroeper wat die langste by Radio Suid Afrika was,
hy en sy vroutjie is woonagtig te Kuilsrivier, waar hy in die
beroepsveiligheid werksaam is. Sy ander passie is die jagveld en
hy is ook baie lief vir vlieg. Riaan se vriendelike, rustige stem op
die lug kan elke week gehoor word.
Tel: +27 82 867 2044 - riaan@vaalstereo.co.za
Danie Janse van Rensburg
Danie is gebore en getoë, en steeds woonagtig in die
Vaaldriehoek. Hy is die eienaar van ‘n menslike hulpbronne-
maatskappy en sy gesin is alles in sy lewe. Met sy “Leef en laat
leef” geaardheid hou hy sy luisteraars weekliks geboei op die lug.
Tel: +27 83 441 1252 danie@vaalstereo.co.za
Martin James
Martin James, ons eie “Martin Lane” speel graag klavier by onder
andere, restaurante. Hy het by verskeie staatsdepartemente
gewerk en was ook betrokke by die SAP mannekoor in Pretoria.
Martin is die trotse pa van 3 kinders en ‘n string kleinkinders, hy
woon tans in Wolseley waar hy nou ook as omroeper by ons te
hore is.
Tel: +27 83 309 7832 martin@vaalstereo.co.za
A-Jay Breedt
AJ is tans besig met sy graad 11 en is die jongste kind van
Jacques Leo. Hy is definitief ‘n passievolle, spontane persoon wat
agteroor sal buig (partykeer tot sy eie nadeel) vir ander, ‘n regte
“PEOPLE PLEASER” Jy kan hom as vryskut-omroeper op die lug
verwag enige tyd van die dag of nag.
Tel: +27 76 439 4960 aj@vaalstereo.co.za
Annie Kruger
Annie is ‘n passievolle omroeper. Sy is geskei en woon saam met
haar tiener seun en moeder.
Annie is nie net lief vir country musiek nie maar is ook ‘n stoere
ysterperd liefhebber!
Tel: +27 76 754 1310 annie@vaalstereo.co.za
Helen le Roux
Tel: +27 82 783 9832 helen@vaalstereo.co.za
Alida de Bruyn
Tel: +27 81 576 8659 alida@vaalstereo.co.za
Broadcasting around the globe / Ons saai uit, wêreldwyd!