Oor ons / About Us

Vaal Stereo se bestuur kom oorspronklik van Radio Suid Afrika af. Jacques Coetzee, die stigter van Vaal Stereo, het verhuis na Deneysville, op die Vaaldam, en as gevolg van aanvraag besluit om Vaal Stereo te stig vir die omliggende gemeenskap. Die voordeel aan Internet radio is dat enige persoon, enige plek in die wêreld kan luister na ons! Dit maak dat gereelde besoekers aan Deneysville, Vaal Marina of selfs Oranjeville ter enige tyd kan inluister en presies weet wat huidiglik, of in die komende weke aangebied gaan word in die omgewing. Die Vaaldam is ‘n groot aantrekkingskrag vir baie besoekers. Vaal Stereo's management is originally from Radio South Africa. Jacques Coetzee, the founder of Vaal Stereo, moved to Deneysville, on the Vaal Dam, and due to demand decided to establish Vaal Stereo for the surrounding community. The advantage of Internet radio is that any person, anywhere in the world can listen to us! This means that regular visitors to Deneysville, Vaal Marina or even Oranjeville can listen in at any time and know exactly what is currently, or in the coming weeks, going to be offered in the area. The Vaal Dam is a great attraction for many visitors
© Vaal Stereo 2021 - 2024 **Last updated 2024-02-29 - 21:00** Designed and hosted by Prime Marketing ®
Broadcasting around the globe * Ons saai uit, wêreldwyd!
Tel: +27 87 238 2200 - info@vaalstereo.co.za

Jacques Leo (Coetzee)

CEO

Jacques was omroeper van Radio Suid Afrika betrokke sedert 2007 tot en met 2021. Hy het ‘n passie vir die industrie en voel hom sommer tuis agter die mikrofoon waar hy as DJ, MC vir CANSA Relay Noordkaap en vele ander openbare funksies opgetree het. Hy is getroud met Karin en oupa van 2 boerseuns! Hy was woonagtig te Deneysville by die Vaaldam, maar is nou weer betrokke in die onderwys ook en woon nou weer terug in Vanderbijlpark waar hy en Karin ook as koshuisouers optree. Tel: +27 76 439 4960 jacques@vaalstereo.co.za .

Adri Visser

Social media

Adri Visser, ook afkomstig van Radio Suid Afrika, en ons ongetroude afgetrede paralimpiese swemmer, wat haar gestremdheid nie as verskoning gebruik om ALLES in die lewe te bereik wat sy wil nie. Sy het ‘n meestersgraad in Terapeutiese rekreasie, maar met dit alles in ag genome, is haar passie die getuienis wat sy elke dag met elke luisteraar deel. Sy is een van ons anker-aanbieders. Adri hanteer al ons sosiale media bemarking. +27 79 862 1404 adri@vaalstereo.co.za

Karin Coetzee

Administration

Karin is Jacques’ wife and runs all the scenes in the background with regards to admin. She has been envolved with radio as long as Jacques has. Tel: +27 87 238 2200 karin@vaalstereo.co.za .
© Vaal Stereo 2021-2024 **Last updated 2024-02-29 21:00** Designed and hosted by Prime Marketing ®